top of page

Something Blue

As a crafter I always take pride in what I do, when I was approached by Minette, I knew right away she was a lady of class and would only need the best.


Here is her story:


Ek en Ockert het 20 jaar terug ontmoet wat min of meer soos ‘n “blind date” was, nadat ek uit n baie seer en moeilike verhouding gestap het. 5 dae later het ons saam ingetrek. Ons is in 2008 (5 en n half jaar later) in die hof getroud omdat ek swanger was. Dit was ons keuse en nie ‘n “moet” troue ne.


My grootste droom was steeds om in ‘n wit rok te trou.


Die Here was my goedgesind en ek het n werlk gehad waar ek finansieel maandeliks self my troue kon stuk-stuk betaal.


Met ons 13de huweliksherdenking het ook sommer ons huweliksbeloftes hernu met n volle troue. My troue was sprokies mooi.



My Kleurskema was Blou(Navy). Blou in die Bybel verteenwoordig die Hemel assok die Genesingskrag van God. Ek het Navy en Silwer gebruik as kleruskema.




Ek wou nie graag regte blomme gehad het nie, ek het so lank vir n troue gewag date k soveel as moontlik van dit wou “hou”. Sonder twyfel was Grizelda my keuse vir my blomme, skouerruikers, ens. Ek het geweet ek soek net die beste vir daardie dag. Ek sal enige tyd weer gebruik maak van haar dienste. Sy is vriendelik, baie gesteld op detail, stiptelik en net ‘n alles in 1 – TOPS!





Weereens dankie Grizelda


Liefde groete

Minette Petersen



Comments


Post: Blog2_Post

©2019 by Grizelda Buys Creations. Proudly created with Wix.com

bottom of page